GROOTfm 90.5

Die Hart van 'n Ma - Daniëlla van Heerden


Listen Later

’n Nuwe boek, Die Hart van ’n Ma, verskyn binnekort en beloof om diep in ma-wees se emosies en realiteite te delf. Die boek is gebaseer op die gewilde podsending ’n Ma & ’n Mikrofoon, aangebied deur Daniëlla van Heerden en bring eerlike, eg Suid-Afrikaanse stories van ouerskap – van eerste swangerskap tot die leë nes. Sarina gesels met die skrywer en joernalis Daniëlla van Heerden oor dié besondere publikasie en die hart agter dit alles.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5