SA Gemeente Londen Preke - audio

Die Heilige Gees


Listen Later

Ons sluit vandag ons pinkster week af met Handelinge 1. Rian verduidelik vir ons dat ons so geneig is om te dink dat die Gees by ons behoeftes en drome moet aanpas, terwyl ons eintlik onsself moet aanpas om in te val by wat Hy reeds mee besig is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn