
Sign up to save your podcasts
Or


"Ag, die regverdige en die goddelose se lot is maar presies dieselfde," sê en dink baie mense. Jes. 3:10-11, kom leer duidelik vir ons anders ... Elke mens, regverdig, of goddeloos, gaan BESLIS op die ou-end, die vrugte van sy arbeid eet ... Na sy dood, kan elke mens net na één van twee plekke gaan ...
By Dawid Nel"Ag, die regverdige en die goddelose se lot is maar presies dieselfde," sê en dink baie mense. Jes. 3:10-11, kom leer duidelik vir ons anders ... Elke mens, regverdig, of goddeloos, gaan BESLIS op die ou-end, die vrugte van sy arbeid eet ... Na sy dood, kan elke mens net na één van twee plekke gaan ...