SA Gemeente Londen Preke - audio

Die houvas van sonde op jou lewe


Listen Later

Is daar 'n sonde in jou lewe wat die oorhand oor jou gedagtes en wilskrag kry? Sukkel jy om vry te kom van die kettings wat jou vashou om verder te groei in die mens wie God wil hê jy moet wees? Rian help ons die proses verstaan hoe om daarvan vry te kom in God se krag en genade.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn