Kosmos 94.1 Landbou

Die huidige droogte se ekonomiese effek word bespreek.


Listen Later

Die huidige droogte het volgens kenners ‘n groot negatiewe effek op verskeie produsente in die streek gehad. Volgens berigte is daar nagenoeg 400 produsente in die Noord-Kaap wat op die drumpel staan om hulle boerdery te staak. Wat is die ekonomiese gevolge vir die streek? Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1