Kosmos 94.1 Landbou

Die jeug in landbou word bespreek.


Listen Later

Die stigter van die Jeug in Landbou beweging in Namibië, Haikali Ndatulumukwa, gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Lanbounuus oor die volhoubare produksie van voedsel, veral met die uitdagings van Covid-19. Volgens Ndatulumukwa, het sy groep talle jeug reeds regoor die land opgelei om groentetuine te bou en volhoubaar daaruit te produseer. Die beweging het ook koöperasies gestig wat die produsente bystaan om hulle produkte te verkoop in die formele mark.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1