Met Hart en Siel

"Die Jirre is my wagter"


Listen Later

Jaco Strydom gesels oor sy nuwe boek Alle Sondaars welkom. Skrywer Elias P. Nel vertel oor sy jongste bundel Die Jirre is my wagter en musiekkenner Karien Pretorius vertel meer oor die besonderse rol van musiek in die kerk. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit