SA Gemeente Londen Preke - audio

Die Koninkryk van God - 1


Listen Later

Ons begin vandag die preekreeks genaamd Die Koninkryk van God - Jesus se plan met die wêreld is om ’n nuwe koninkryk te kom vestig. Hierdie koninkryk is anders as die tipe koninkryk wat mense verwag. Ons moet ook ontdek dat hierdie koninkryk meer en groter is as die kerk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn