Nuus

Die koue is hier, twee fronte beweeg in


Listen Later

Twee kouefronte beweeg vandag in oor die Wes-Kaap, en temperature gaan in die suide van Namibië daal. Teen Vrydag word vriespunt plek-plek verwag. Die koue bereik die sentrale dele ook teen Vrydag. Kosmos 94.1 Nuus het met Odillo Kgobetsi van die Windhoek Weerkantoor gepraat vir 'n volledige voorspelling.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings