
Sign up to save your podcasts
Or


Daar is baie krag in ‘n pa se woorde. Min pa’s besef die skeppende krag wat in hulle woorde opgesluit is en watse impak dit op hulle gesin het. Marius Malan het hierdie boodskap so goed oorgebring en ons net weer laat besef dat ons, as pa’s, erns moet maak met die woorde wat ons uitspreek en seker maak dat dit opbouend en Goddelik is.
By Kompas GemeenteDaar is baie krag in ‘n pa se woorde. Min pa’s besef die skeppende krag wat in hulle woorde opgesluit is en watse impak dit op hulle gesin het. Marius Malan het hierdie boodskap so goed oorgebring en ons net weer laat besef dat ons, as pa’s, erns moet maak met die woorde wat ons uitspreek en seker maak dat dit opbouend en Goddelik is.