Doxa Deo Auckland Afrikaans

Die Liefde Van Die Vader // Jaques van Wyk // Becoming Love Deel 2


Listen Later

Wat as geestelike volwassenheid nie gaan oor om méér vir God te doen nie, maar om dieper deur Hom liefgehê te word?

Vandag ontdek ons hoe Paulus die Korintiërs—en ons—lei na die ware oplossing vir onvolwassenheid: om God as Vader te ken. Hierdie boodskap wys hoe liefde identiteit voorafgaan, identiteit aktiwiteit voorafgaan, en hoe die liefde van die Vader ons verander van “gewone mense” na geliefde seuns en dogters wat Sy liefde in die wêreld word.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Doxa Deo Auckland AfrikaansBy Doxa Deo New Zealand