SA Gemeente Londen Preke - audio

Die Lydensweg van Jesus 3


Listen Later

Ongelowige Romeinse soldate staan voor die kruis en sien Jesus se lyding en hoe Hy alleen sonder God sterf (“My God, my God, waarom het U my verlaat?” – v 46) en juis dit oortuig hulle dat Jesus werklik die Seun van God is (v 54)! Jesus se lyding maak toegang tot God ‘n nuwe opwindende moontlikheid…
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn