Sign up to save your podcasts
Or

Ek gesels met Alene waar sy in Noorwee haar doktorsgraad voltooi.
Sy is 'n veelsydige skrywer en het onlangs ook 'n variasie van die pampoenkoekie resep gemaak.
Ons gesels ook oor haar romans waarmee sy besig is.
Volg haar op instagram @a_m_holder of besoek gaar webwerf amholder.com
By AntonEk gesels met Alene waar sy in Noorwee haar doktorsgraad voltooi.