Mier op die mic

Die mier en die dronk_digter


Listen Later

Wat 'n voorreg! Wat 'n gesprek!

Hier gesels ek met die dronk_digter oor:

-  Waarom hy skryf

-  Sy skuilnaam, en

-  Wat gebeur volgende.

Guns jouself en luister na die uitdagings en voordele van 'n anonieme skrywer.


'n Korreksie: dronk_digter het in die gesprek na 'n gedig van Jan FE Cilliers verwys.  Die gedig handel (en ook so genoem) oor Jopie Fourie en nie Gideon Scheepers nie.


Vrywaring:

Die opinies van die gasspreker is sy eie en nie noodwendig die opinies van Mier op die man nie.  Ek moedig wel elkeen aan om eerlikheid te wees en uit die hart te praat. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton