Mier op die mic

Die Mier en die Ink


Listen Later

Vandag gesels ek met @Inkt_It (Ewoud Jobse).

Ons gesels oor skryf (natuurlik!!!) en watter rol dit in sy lewe speel.

Hy lees ook vir ons so paar gedigte van ou Legendes.

Dan sluit ons af met 10 "vinnige vrae"

Luister en geniet dit!

Alle musiek is gekry op Pixabay - gaan loer gerus wat is daar beskikbaar.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton