Mier op die mic

Die Mier en die Jakkals


Listen Later

Ooo julle! Ek het die voorreg gehad om met Jak. J. Brits te gesels die aand voor die vrystelling van sy nuwe bundel: "Klanke van Jo". Ons gesels oor die begin van woorde en stories in sy lewe en hoekom poësie juis so blywend is te midde van alles waarmee hy betrokke is. Hierdie is meer as net 'n gesprek oor gedigte, dit handel oor die rou lewe en noodsaaklikheid van mens wees.


Hou @mieropdieman dop op Instagram oor hoe om die bundel te wen waaruit hy gelees het tydens die podcast.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton