Mier op die mic

Die mier en die mot


Listen Later

O julle! Ek is in gesprek met @man_is_mot_gedigte wat onlangs sy eerste bundel vry gestel het.

Ons gesels oor sy skryfwerk en sy ervarings as skrywer onder 'n skuilnaam.

Wat dink jy wat sou sy laaste  onderwerp wees om oor te skryf?

Sy antwoord hierop het my geroer.

Geniet die podcast!


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton