Mier op die mic

Die mier en Estee


Listen Later

Ek gesels lekker met @estee.art oor haar kuns en skryfwerk.  

Ek leer ook baie oor meneer Vincent van Gogh tydens die gesprek.

Sy bederf ons ook met twee van haar gunsteling gedigte.

Verder gesels ons oor AI kuns en of daar moontlik plek is vir woorde en skilderye in dieselfde uitstalling.

Luister lekker en vertel ander...


P.S. Gaan trap jou spore iewers in die stof.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton