Sign up to save your podcasts
Or

Julle... Al was die hele internet teen ons, ek kon uiteindelik met Geelchaos gesels.
Ons bespreek die begin van haar skryfwerk en die plek wat dit het in haar lewe.
Dit is so lekker om te leer wie sy is en daardeur haar werk beter te verstaan.
So kom luister saam.
By AntonJulle... Al was die hele internet teen ons, ek kon uiteindelik met Geelchaos gesels.
Ons bespreek die begin van haar skryfwerk en die plek wat dit het in haar lewe.
Dit is so lekker om te leer wie sy is en daardeur haar werk beter te verstaan.
So kom luister saam.