Mier op die mic

Die Mier en Marica


Listen Later

Julle... Ek gesels met Marica Barnard.

Dit is nou sy wat die Asbosteater uitgedroom het - vir die wat al iets daar gaan kyk het.

Wat 'n gesprek! Ons gesels oor die skryf van haar album "LOUTER"

en dit was agter die gordyne gebeur het.

Ons gesels ook oor die uitdagings van die "kreatiewe" persoon.

Geniet dit!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton