Sign up to save your podcasts
Or

My eerste onderhoud. Dit was 'n goeie gesels!!!
Ek gesels met Kenan a.k.a. Ontmasker.
Hy vertel ons van sy eerste blad... wat totaal en al uitgewis is van die internet af.
Ons hoor ook meer oor 'n hele paar projekte waarby hy betrokke is.
Defnitief nie een om te mis nie.
By AntonMy eerste onderhoud. Dit was 'n goeie gesels!!!