Sign up to save your podcasts
Or

Ek gesels met Rachelle, beter bekend as @toe_boek.
Jy weet van oomblik een af dat jy nog na haar stem wil luister en hoe sy vertel oor
projekte waarby sy betrokke is. Sy is een van die gelukkiges wat skryf geniet as deel van haar
beroep (nee sy skryf nie net gedigte nie).
Geniet die een saam met ons en
#like #share asb.
want jy is prestasioneel!
By AntonEk gesels met Rachelle, beter bekend as @toe_boek.