Every Nation Faith City

Die Missie - Week 2 (Potchefstroom)


Listen Later

Hierdie week herinner Ps. Hendri ons in ons wereldwye reeks Die Missie dat dit iets kos om vir Jesus te volg. Dit het vir Jesus iets gekos om die Vader se wil te doen op Aarde, en dit kos iets van almal af wie Hom ten volste wil volg in die lewe. Die goeie nuus is Jesus verwag niks van ons af wat Hy nie self bereid was om te doen nie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Every Nation Faith CityBy Every Nation Faith City