Every Nation Faith City

Die Missie - Week 3 (Parys)


Listen Later

Welkom terug na week 3 van Die Missie. By ons Parys gemeente het Ps. Guilliam Nel die week gedeel oor die krag van die Heilige Gees. Dat sonder die Heilige Gees is ons soos 'n mooi kar wat net nie so lekker wil aansit nie. Die Heilige Gees is daai krag, daai skop wat ons nodig het om te gaan waar Jesus ons stuur.


Geneit!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Every Nation Faith CityBy Every Nation Faith City