Die nuutste houtskool tegnologie word binnekort bespreek.
Die Namibiese houtskool Vereniging bied op 20 en 21 November ‘n sogenaamde tegnologie dag op die plaas Aimeb in die Outjo distrik aan. Die President van die vereniging Michael Dege is ons gas: