Phillip Scheepers van Veritas kuier vandag by ons vanuit Australië. Hy praat oor die Groot Opdrag in Matt 28:19. Gaan en maak dissipels. Doop hulle en leer hulle om te leef volgens Bybelse riglyne.