
Sign up to save your podcasts
Or


‘n Geliefde opvoedkundige speletjie met kinders behels dat ‘n mens saam met ‘n kind ‘n torinkie met plat houtblokkies bou. Een vir een trek julle versigtig ‘n blokkie op ‘n slag uit totdat die toring omkantel, gewoonlik tot groot pret vir die kind. Die onderste ry blokkies is die belangrikste. As jy daar ‘n blokkie uittrek, dan kantel die toring . Die Opstanding van Jesus is die één waarheid wat so sentraal staan, as ‘n mens dit wegneem, dan tuimel die hele Christelike geloof inmekaar. Een van die mooiste verhale in die Bybel oor die Opstanding van Jesus, kry ons in Joh. 20:11-18. Sy eerste woorde na Sy opstanding uit die dood. Ek del weer graag ‘n paar gedagtes hieroor.
By Francois Bredenkamp‘n Geliefde opvoedkundige speletjie met kinders behels dat ‘n mens saam met ‘n kind ‘n torinkie met plat houtblokkies bou. Een vir een trek julle versigtig ‘n blokkie op ‘n slag uit totdat die toring omkantel, gewoonlik tot groot pret vir die kind. Die onderste ry blokkies is die belangrikste. As jy daar ‘n blokkie uittrek, dan kantel die toring . Die Opstanding van Jesus is die één waarheid wat so sentraal staan, as ‘n mens dit wegneem, dan tuimel die hele Christelike geloof inmekaar. Een van die mooiste verhale in die Bybel oor die Opstanding van Jesus, kry ons in Joh. 20:11-18. Sy eerste woorde na Sy opstanding uit die dood. Ek del weer graag ‘n paar gedagtes hieroor.