Kosmos 94.1 Landbou

Die Pfumvudza-konsep kan voedselsekerheid ondersteun.


Listen Later

Die Pfumvudza-konsep wat op die oomblik in Zimbabwe uitgerol word, word geloof vir sy moontlike bydrae tot voedselsekerheid. Die konsep gebruik klein stukke grond en benut die jongste in landbou tegnieke wat aangepas is vir klimaatsverandering. Craig Deall, die Hoof Uitvoerende Beampte van Foundations for Farming in Zimbabwe het die projek geskep en sluit by ons aan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1