Die boodskap verduidelik dat daar n sekere Proses in God se Woord bestaan wat die Gelowige op die weg Van Heiligmaking sal lei indien dit sorgvuldig nagekom word . Die Proses Van Heiligmaking. Luister gerus en u sal n paar dinge aanhoor wat u nader aan die Here sal bring reg op die pad Van Heiligmaking.