Nuus

Die reën is op pad!


Listen Later

Reën is môre op pad na dele van Namibië . 'n Afsny-laagdrukstelsel en oostelike vloei sal na verwagting donderbuie na Kavango-Wes, Otjozondjupa, Khomas, Omaheke en die suidweste bring. Dit is volgens weervoorspeller Olga Tjiueza, wat met Kosmos 94.1 Nuus gepraat het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings