Nuus

Die regering is nie 'n werkskepper nie


Listen Later

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het by Swapo se bekendstelling van sy veldtog vir die plaaslike owerheidsverkiesing in Walvisbaai onder andere lofliedere gesing oor die Nasionale Jeugfonds wat voorgestel was in die Nasionale Ontwikkelingsplan 6. Vanuit 11 400 aansoeke, het net 42 befondsing gekry. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah gepraat wat sy mening van die fonds gee. Volgens hom is die regering nie 'n werkskepper nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings