Nuus

Die regering moet meer realisties wees - ekonoom


Listen Later

Reaksie word ontvang op die Namibiese Beleggings- en Ontwikkelingsraad se uitvoerende hoof, Nangula Uaandja, wat beraam dat meer as 200 miljard Namibiese dollar benodig word om 800 000 werksgeleenthede teen 2030, volgens Swapo se manifes te skep. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met dr. Omu Kakujaha-Matundu, van Unam se departement ekonomie, wat sê daar moet eerder gefokus word op wat realisties bereikbaar is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings