Lae-druk stelsels beteken die slange loop, nes die oumense dit beskryf het... en daar is wel uitdagings in verskeie gebiede. Met koeler weer en reën is slange meer algemeen as ons dit so kan beskryf en vanoggend gesels ons met Namibië se eie slang-goeroe Francois Theart hieroor...