Sign up to save your podcasts
Or

Welkom by nog ’n episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid.
Het jy geweet Neil Sandilands, a.k.a. Bart van 7de Laan, was 'n stem-akteur in Metal Gear Solid V: The Phantom Pain? Het jy al gewonder hoe jou sielkundige kant in videospeletjies geprojekteer word? Luister in hierdie opvolg-episode hoe ek en Ben gesels oor die volgende sake in die videospeletjie-industrie:
Dink en gesels graag saam met ons!
Hierdie episode is opgeneem op 4 Mei 2025.
*Vrywaring: Hierdie podsending is slegs vir inligtingsdoeleindes. Dit is nie mediese advies nie en geen terapeutiese verhouding word gevorm nie. Die gebruik van die inligting is op eie risiko.
Volg ons op Instagram en gesels saam: https://www.instagram.com/luttig_se_lens/
By Daniël "DF" LuttigWelkom by nog ’n episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid.