Sign up to save your podcasts
Or

Ou Kallie Ferreira koop ’n lykswa vir goedkoop en dink hy’t gewen.
Maar in Oudefontein begin mense iets raaksien in die agterste plek waar die kis normaalweg is… iets wat “dood” lyk.
Tot sy vrou eendag in ’n rooi rok opduik en vrolik vir die hele dorp begin waai.
En skielik besef die mense dat niemand in die dorp is meer seker wie is lewend… en wie nie.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee •Patreon •Instagram •Facebook •YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #AfrikaansPodcast #FairyTales #LourensJoubert #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #Fables #AdultStories #Expats #Slaapstories #RadioKaroo
By Slaapstories Vir GrootmenseOu Kallie Ferreira koop ’n lykswa vir goedkoop en dink hy’t gewen.