
Sign up to save your podcasts
Or


Wat doen jy as niemand iets goeds oor ‘n oorlede man se begrafnis kan sê nie?
In Oom Gert se geval leen jy maar ‘n goeie daad by sy broer!
Oom Gert se Begrafnis’n Verhaal uit Oom Eldee se Wêreld.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #Shortstory #Kortverhaal #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #RadioKaroo
'n Man verdwyn tydens die pouse van ’n teatervertoning.
Geen bloed nie. Geen liggaam nie. Geen antwoorde nie.
Agt-en-twintig jaar later word ’n versteekte kamer in dieselfde ou teater ontdek.
Binne lê ’n geraamte.
Die waarheid oor wat daardie aand gebeur het… wag agter daardie deur.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #MurderMystery
Vier osse. Twee plase. Een grens.
Vir jare het almal geweet waar die grens tussen Vaalbank en Doornhoek loop.
Totdat die families begin stry het.
Maar die grens was nooit die werklike probleem nie.
Kom luister saam wat gebeur het.
Die Vier Osse, ’n verhaal uit Oom Eldee se Wêreld.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #Shortstory #Kortverhaal #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #RadioKaroo
VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE
BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM
LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️
Sy was jonk. Hy was getroud. En sy wou hom hê.
Maar daar was iemand in die pad. Sy vrou.
Wat begin het as ’n geheime verhouding, het stadig verander in iets baie donkerder.
Daar was waarskuwings. Kanse om terug te draai. Kanse om alles te stop.
Maar op 4 November 1974 eindig dit in ’n huis in Bellville... met bloed, en ’n skêr.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #MarleneLehnberg #TheScissorMurderess #Bellville #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
Stoffel het beweer sy eie skaduwee het een oggend voor hom uitgeloop.
Nie ’n gewone skaduwee nie.
Hierdie een het ver voor hom geloop, tot by ’n ou bloekomboom.
Toe verdwyn dit. Jare later het ek self daar gestaan.
Ek het afgekyk na my eie voete.
Die Skadu by die Bloekomboom
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #Shortstory #Kortverhaal #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #RadioKaroo
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE
- BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM
LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️
Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis. Alleen.
Toe haar pa daardie middag terugkom, staan die hek oop.
Die huis is versteur. En Anika Smit lê dood in haar slaapkamer.
Haar hande is verwyder.
Daar was verdagtes. Daar was ’n arrestasie.
Daar was selfs ’n bekentenis wat later teruggetrek is.
Maar sestien jaar later is daar steeds geen skuldigbevinding nie.
Geen finale antwoord nie.
Net dieselfde vraag: Wie het Anika Smit vermoor?
En waarom het daardie persoon haar hande saamgeneem?
Vanaand gaan ons terug na 10 Maart 2010, na Theresapark in Pretoria-Noord, en na een van Suid-Afrika se mees ontstellende onopgeloste moordsake.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #AnikaSmitMoord #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
Piet het sy hoenders geken.
Attie het geweet hoe om te bou.
Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg.
Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die hoenderhokke bou, het dit drie ure gehou.
Daar was rook. Vere. En hoenders wat vir hulle lewe hardloop.
Ou Floors het alles gesien.
Die volgende oggend trek hy sy das aan… en ry prokureur toe.
Wat hy daar gaan doen het, sou sy twee seuns se lewens vir altyd verander.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #Shortstory #Kortverhaal #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #RadioKaroo
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE
- BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM
LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️
Twee woorde in rooi verf teen ’n kombuismuur.
22 November 1977.
Robert Smit en sy vrou Jean-Cora word in hul huurhuis in Springs vermoor.
Robert het daardie aand ’n geheimsinnige afspraak gehad.
En kort voor die moorde het Jean-Cora sy kantoor gebel met ’n boodskap: “Sy gaste wag vir hom.”
Die volgende oggend word hulle liggame gevind.
Op die muur en yskas staan: RAU TEM.
Wie het Robert en Jean-Cora Smit vermoor?
Wie het die bevel gegee?
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #RAUTEMMoorde #RAUTEMMurders #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
Hulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan.
Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan.
Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie nader.
Tot Frikkie een nag wakker word en Anna voor die spieël kry, besig om haar hare te borsel.
En toe kyk sy om.
Die Vrou in die Spieëlkas.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #Shortstory #Kortverhaal #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #RadioKaroo
'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf.
Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant.
Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie.
Hoe dieper hulle krap, hoe meer lae verf kom af.
En met elke laag… nog ’n geheim.
In hierdie familie word geheime nie begrawe nie.
Hulle word blou geverf.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #MaggieCloete #Shortstory #Kortverhaal
From the publisher's feed