Kosmos 94.1 Landbou

Die Suider Afrikaanse stoetteler van 2019 gesels met Luton Koorts.


Listen Later

Derick le Roux van Coligny in die buurland is onlangs by die Aldam-veeskool, wat deur die LWV en Landbouweekblad aangebied is, as die Pick & Pay Suider Afrikaanse stoetteler van 2019 aangewys. Hy en sy familie besit die Limousinstoetery Xourel en op die ouderdom van 27 is hy die jongste wenner van die toekenning in geskiedenis. Hy is ons gas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1