Kosmos 94.1 Landbou

Die toekoms in die nuwe normaal


Listen Later

Landbou vooruitsigte in Suid-Afrika word vandag bekendgestel deur FNB Agribusiness. Die persverklaring sal virtueel aangebied word en verskeie belangrike aspekte, soos landbou produksie in die sogenaamde nuwe normaal kom onder die loep. Dawie Maree, 'n Landbou Ekonoom in die buurland is ons gas hieroor vanoggend.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1