Invloed Kerk | Preke

Die Toets I Van Vas Sit [Hout]


Listen Later

Het jy al ooit gevoel jou lewe hak vas? Dis nie dat alles uitmekaar val nie, maar ook nie dat dinge vooruit gaan nie. Jou drome hak vas, jou vriendskappe hak vas, jou betekenis hak vas, jou finansies, ens. Wat as jou verhouding met God vas hak? Leer wat om te doen wanneer die toets van vas sit ‘n realiteit is.


Boodskap deur Morné Steenekamp


Youtube Link: https://youtu.be/VPs-zn74qXE


#invloedkerk #kerk #sondag #dietoets

___________


Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk


Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/


Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/


https://www.facebook.com/invloedkerk

https://www.instagram.com/invloedkerk/

https://www.tiktok.com/@invloedkerk

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk