Kriptosporidiose is ‘n baie ernstige siekte wat volgens kenners ‘n magdom skape en beeste aantas in die buurland. Dr. Liezel Wasserman, veearts van Clocolan in die Vrystaat, en kenner op die gebied van die protosootiese toestand kriptosporidoise is ons gas: