Deur die vorige Antichris-lesing selfs verder te neem, kyk ons dieper na die Antichris se netwerk en identifiseer die skakels tussen die Antichris, Satan en sonaanbidding.
*Waarheid is onafhanklik van opinie*
Volgens sy einste definisie, is waarheid onverdraagsaam teenoor dwaling, elke aspek smeek die gewete om erkenning. Maar die individu, hou die sleutel na aanvaarding of verwerping.