Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"FOLLOW" OM IN KENNIS GESTEL TE WORD AS ONS NUWE MATERIAAL OPLAAIE !!Hier by Die Volle Waarheid poog ons dus om u te help om terug te keer na u Bybel en te soek na die waarhede wat God vir ons in Sy ... more
FAQs about Die Volle Waarheid Potgooi:How many episodes does Die Volle Waarheid Potgooi have?The podcast currently has 637 episodes available.
December 27, 20247. Glo Die Rooms Katolieke Kerk Regtig Hulle Gesag Is Hoër As Die Bybel? | Nicolene FilmalterIn die laaste episode oor die Skeppingsweek gaan ons leer oor dit wat God op die Sewende Dag - die Sabbatdag gedoen het. Aangesien die Skeppingsweek sewe dae lank was, behoort ons altyd van die Sewende Dag ook te leer as ons oor die Skeppingsweek leer, omdat die Sewende Dag onlosmaaklik aan die Skeppingsweek verbind is. Dit beteken dat ons nie die Sewende Dag van die Skeppingsweek kan afkap nie. Dis ook belangrik om te weet watter dag die Sabbatdag in werklikheid is en hoekom só baie mense dit vandag anders sien....more3minPlay
December 27, 20244. Is Die Sabbatsgebod Slegs Van Toepassing Op Die Jode?In die laaste episode oor die Skeppingsweek gaan ons leer oor dit wat God op die Sewende Dag - die Sabbatdag gedoen het. Aangesien die Skeppingsweek sewe dae lank was, behoort ons altyd van die Sewende Dag ook te leer as ons oor die Skeppingsweek leer, omdat die Sewende Dag onlosmaaklik aan die Skeppingsweek verbind is. Dit beteken dat ons nie die Sewende Dag van die Skeppingsweek kan afkap nie. Dis ook belangrik om te weet watter dag die Sabbatdag in werklikheid is en hoekom só baie mense dit vandag anders sien....more3minPlay
September 14, 2024Sabbat Brokkie [43] 13 September 2024Weeklikse Sabbat BrokkieLaai alle vorige episodes hier af:MP3 (Audio)https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp3/MP4 (Video)https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp4/...more1minPlay
September 14, 2024Sabbat Brokkie [42] 6 September 2024Weeklikse Sabbat BrokkieLaai alle vorige episodes hier af:MP3 (Audio)https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp3/MP4 (Video)https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp4/...more1minPlay
September 14, 2024Nader As Wat Jy Dink [2B] | Mark WoodmanChristene regoor die wêreld besef dat iets verkeerd is. Hulle kan nie hul vinger daarop lê nie, maar hulle weet dat daar iets uit hul Christelike ervaring skort. Die waarheid is dat een van die laaste en grootste Bybelprofesieë op die punt staan om vervul te word, en die wêreld het geen idee wat dit is of die impak wat dit sal hê nie. Hierdie lesing fokus op hierdie baie dringende oproep vir God se mense om wakker te word met die gebeure wat rondom ons plaasvind. Mag God met ons almal wees....more56minPlay
September 14, 2024Nader As Wat Jy Dink [2A] | Mark WoodmanChristene regoor die wêreld besef dat iets verkeerd is. Hulle kan nie hul vinger daarop lê nie, maar hulle weet dat daar iets uit hul Christelike ervaring skort. Die waarheid is dat een van die laaste en grootste Bybelprofesieë op die punt staan om vervul te word, en die wêreld het geen idee wat dit is of die impak wat dit sal hê nie. Hierdie lesing fokus op hierdie baie dringende oproep vir God se mense om wakker te word met die gebeure wat rondom ons plaasvind. Mag God met ons almal wees....more55minPlay
September 14, 2024Nader As Wat Jy Dink [1B] | Mark WoodmanChristene regoor die wêreld besef dat iets verkeerd is. Hulle kan nie hul vinger daarop lê nie, maar hulle weet dat daar iets uit hul Christelike ervaring skort. Die waarheid is dat een van die laaste en grootste Bybelprofesieë op die punt staan om vervul te word, en die wêreld het geen idee wat dit is of die impak wat dit sal hê nie. Hierdie lesing fokus op hierdie baie dringende oproep vir God se mense om wakker te word met die gebeure wat rondom ons plaasvind. Mag God met ons almal wees....more37minPlay
September 14, 2024Nader As Wat Jy Dink [1A] | Mark WoodmanChristene regoor die wêreld besef dat iets verkeerd is. Hulle kan nie hul vinger daarop lê nie, maar hulle weet dat daar iets uit hul Christelike ervaring skort. Die waarheid is dat een van die laaste en grootste Bybelprofesieë op die punt staan om vervul te word, en die wêreld het geen idee wat dit is of die impak wat dit sal hê nie. Hierdie lesing fokus op hierdie baie dringende oproep vir God se mense om wakker te word met die gebeure wat rondom ons plaasvind. Mag God met ons almal wees....more55minPlay
September 14, 2024Elia Se Goud [2] | Mark WoodmanOm 'n volk voor te berei om in die dag van God te staan, moes 'n groot werk van hervorming volbring word [deur die Adventbeweging]. God het gesien dat baie van Sy belydende mense nie bou vir die ewigheid nie, en in Sy barmhartigheid was Hy op die punt om 'n waarskuwingsboodskap te stuur om hulle op te wek uit hulle dwaling en hulle te lei om gereed te maak vir die koms van die Here. "Kyk, Ek stuur vir julle die profeet Elia voor die koms van die groot en vreeslike dag van die Here." Maléagi 4:5...more53minPlay
September 14, 2024Elia Se Goud [1]Om 'n volk voor te berei om in die dag van God te staan, moes 'n groot werk van hervorming volbring word [deur die Adventbeweging]. God het gesien dat baie van Sy belydende mense nie bou vir die ewigheid nie, en in Sy barmhartigheid was Hy op die punt om 'n waarskuwingsboodskap te stuur om hulle op te wek uit hulle dwaling en hulle te lei om gereed te maak vir die koms van die Here. "Kyk, Ek stuur vir julle die profeet Elia voor die koms van die groot en vreeslike dag van die Here." Maléagi 4:5...more56minPlay
FAQs about Die Volle Waarheid Potgooi:How many episodes does Die Volle Waarheid Potgooi have?The podcast currently has 637 episodes available.