
Sign up to save your podcasts
Or


As ons diep gedelf het in die verskriklike lyding wat Christus vir ons moes deurmaak en boonop daaraan dink dat óns eintlik hierdie lyding verdien het, kan geen ware gelowige, onaangeraak bly nie ... Die vraag is nou: As ons dan nou hierdie onbeskryflike lyding van Chrisstus in ons plek aangehoor het, wat maak ons nou daarmee? In Hebr. 12, kom gee Christus vir ons duidelike riglyne om hierdie vraag re antword, wat in kort saamgevat kan word in die oproep: Volhard in die geloof. En ons kan vir seker wees: Christus sal ons deur sy Gees help om hierdie volharding 'n werklikhied te maak, want op ons eie, is ons tot niks goeds in staat nie!
By Dawid NelAs ons diep gedelf het in die verskriklike lyding wat Christus vir ons moes deurmaak en boonop daaraan dink dat óns eintlik hierdie lyding verdien het, kan geen ware gelowige, onaangeraak bly nie ... Die vraag is nou: As ons dan nou hierdie onbeskryflike lyding van Chrisstus in ons plek aangehoor het, wat maak ons nou daarmee? In Hebr. 12, kom gee Christus vir ons duidelike riglyne om hierdie vraag re antword, wat in kort saamgevat kan word in die oproep: Volhard in die geloof. En ons kan vir seker wees: Christus sal ons deur sy Gees help om hierdie volharding 'n werklikhied te maak, want op ons eie, is ons tot niks goeds in staat nie!