Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Bio-Strath. Hierdie week fokus hulle spesifiek op die wetenskaplike studies wat gedoen is oor die invloed van Bio-Strath op die brein - van kinders tot bejaardes.
Bio-Strath is beskikbaar as stroop en tablette by enige apteek.
Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ’n e-pos na
[email protected] vir enige verdere vrae.