Die Windhoek skou vind van 30 September tot 5 Oktober plaas. Tydens die skou word daar weereens ‘n kleinvee afdeling by die landbou gedeelte van die skou aangebied. Die hoof van die kleinvee afdeling, Dederick Jankowitz is ons gas: