SA Gemeente Londen Preke - audio

Die Woord as spieël


Listen Later

Elke mens vergelyk homself met iets/iemand. En so leer mens ook ander mense met wie jy gereeld te doen het, se gewoontes en maniertjies aan. Sommige goed, ander sleg. Dawie verduidelik vir ons aan die hand van Jakobus 1 dat mens jouself in die Bybel moet soek en hoor wat God van jou dink en nie noodwendig mense nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn