Mier op die mic

Die woorde wat ons eet


Listen Later

hierdie episode was inspireer deur die gedagte..." wat gebeur in my brein as ek lees?"
Ek vertel wat ek gelees het sonder om te tegnies te raak en deel ook woorde van almal wat hulle antwoorde ingestuur het.
Dankie!!! Julle is presteerders!
Ek lees ook woorde van:
@_my_denke
@geelchaos
@_anonieme_verse_
Geniet dit!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton