GROOTfm 90.5

#DieGROOTBrekfis Joshua Na Die Reen (feat. Seuns van Vlug) - Kompas


Listen Later

Een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, Joshua na die Reën (JNDR), neem 'n dapper tree vorentoe met 'n nuwe alternatiewe projek wat sy musiekloopbaan in 2025 opnuut gaan herdefinieer.

Na elf jaar waarin hy gehore betower het met sy unieke kontemporêre solo-klank in die Afrikaanse musiekbedryf, begin JNDR 'n splinternuwe samewerkingsprojek genaamd SEUNS VAN VLUG, 'n alternatiewe musiekprojek wat 'n heeltemal nuwe dimensie aan sy kuns verleen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5