GROOTfm 90.5

#DieGROOTBrekfis - Kairos - Juli Maritz en Marius Lubbe


Listen Later

Juli Maritz en Marius Lubbe van Kairos het GROOTfm 90.5 90.5 se #GEEweek saam met #DieGROOTBrekfis span kom afskop!

Dis vir HULLE vir wie ons hierdie week aanpak en dit is SAAM MET JOU wat ons drome gaan laat waar word!!!

As jy ‘n bydrae wil maak stuur die bedrag wat jy graag wil skenk na 060 643 3877 (slegs teks, geen stemnotas).
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5