#DieGrootTrek - Biddag 2025 - Angs, vrees en oorwinning!
Avonturier Riaan Manser het al man alleen die kontinent van Afrika se kuslyn aangedurf op 'n fiets en verskeie ander avonture ondergaan. Hy vertel vir ons hoe deur middel van sy Geloof hierdie situasies aanpak.